Taaltoets
2.1. Quitin Shiel speel goed muurbal.
Gister. . . (2)
2.2. Mike praat baie in die klas.
In die verlede. . . (2)
2.3. Meneer Koen is lief daarvoor om koek te eet.
Volgende jaar. . . (2)
2.4. Cheren sit en slaap in die klas.
Eergister. . . (2)
2.5. Marcus is moeg na die krieketwedstryd. Hy het nie genoeg geoefen nie. (omdat) (2)
2.6. Het jy al ooit so ’n moeilike toets geskryf?
Nee, . . . (2)
2.7. (meneer Opperman)(geraas)(met die stout kinders)(gister)(het)
Gister. . . (2)
2.8. (om vinnig te swem)(Donna)(oefen)(elke middag)(by die swembad)(baie hard)
By die swembad. . . (2)
2.9. (Matthew)(baie hard)(leer)(elke dag)(om goeie punte te behaal)
Om goeie punte te behaal. . . (2)
2.10. (Francoise)(baie lief)(is)(vir lees)(om haar kennis te verbreed)
Francoise. . . (2)
[20]