Die sewende gedig

Ek wens julle alles van die beste!

https://www.youtube.com/watch?v=HCaXwTdkjWQ

VRAE

 Gee TWEE funksies wat die spreker se huisie vir hom verrig. (2)

9.14 Kyk na die titel. Behalwe dat die huisie klein is, waarna verwys die verkleiningsvorm ook nog? (1) 

9.15.1 Watter woord in strofe 1 dui daarop dat die golwe sonder ophou teen die rots slaan. (1)

9.15.2 Hoe word die idee van “sonder ophou” versterk in strofe 1? (1)

9.16.1 Watter gevoel wek die eerste twee strofes by die leser? (1)

9.16.2 Watter gevoel is by die spreker teenwoordig in die laaste strofe? (1)

9.17 Waarom dwaal die siele volgens reël 6 rond? (1)

9.18 Watter sintuie word gebruik om die spreker se omgewing te ervaar? (2)

9.19 Watter woord klink soos die geluid wat die storm buitekant maak? (1)

9.20 Kies elke keer die korrekte woord tussen hakies. Skryf slegs die vraagnommers (9.20.1 en 9.20.2) onderskeidelik, met die korrekte woord tussen hakies, neer.

9.20.1 Die klankherhaling wat help om die klanknabootsing in reël 5 te versterk, is (alliterasie/assonansie). (1)

9.20.2 Die swaarmoedige atmosfeer in reël 7 word verder deur (lang/kort) a-klanke aangehelp. (1)

ANTWOORDE

 

9.13 Dit bied veiligheid en warmte. (2)

9.14 Spreker se liefde vir sy huisie. (1) 

9.15.1 “aaneen” (1)

9.15.2 herhaling/binnerym (1) 9.16 9.16.1 vrees/afwagting (1)

9.16.2 selfvertroue/grootmoedigheid/uitdagend (1)

9.17 Hulle is onrustig. (1)

9.18 Gehoor EN Gevoel (2)

9.19 “loei” (1) 9.20 9.20.1 alliterasie (1)

9.20.2 lang (1)

9.21.1 C (geloof) (1)

9.21.2 A (gevare) (1)

9.21.3 B (uitdaging) (1)

9.21.4 E (Intertekstualiteit) (1)

Lesson Files
Lesson Questions